BizzBuddy Moeders Dag Kompetisie Wenner!

Die wenner is nie net gekies op die brief wat gedeel is nie, maar ook op die hoeveelheid wat sy ons tydskrif gedeel het en aktief betrokke was met haar poste.
BAIE BAIE GELUK AAN ROELIEN SWART!!! Vir Moeder MARLENE HORN, ons glo jy gaan die bederf vreeslik geniet!
– Naweek weg vir 2 mense by Witkrans Safari Lodge at Ventersdorp wedding and function venue (voorwaardes geld)
– Ontbyt vir 2 by Coobah Food and Cocktail Klerksdorp New FB Page
– ‘n Fotosessie by Clarise Photography
– ‘n Stel naels en pedi by Nails by Anje

WEEREENS DUISENDE DANKIES VIR ONS BORGE!!!

Please follow and like us:

Leave a Reply