Magazine Sales Rep – Maggie 067 747 0303

KOSH VIRTUAL ADVERTISING MAGAZINE REPRESENTATIVE

MAGGIE BOTES – 067 747 0303

BizzBuddy would like to welcome Maggie to our team! What a pleasure to have you as our representative/ambassador Maggie!

MEER OMTRENT MAGGIE

Maggie is ‘n bekende gesig in Klerksdorp soos die meeste haar al ken is sy maar hier en daar en oral..
‘n Goeie paar jaar terug het sy vir die eerste keer in haar lewe begin werk nadat sy ‘n voltydse moeder was by ons dorp se gewilde koerant Klerksdorp Record, en het sy intussen ook verder geleer om ‘n fotograaf te word, dit is juis daardie rede sy besluit het om haar pad by die koerant na ‘n paar jaar kort te knip en net te fokus op haar fotos wat sy geneem het. Intussen het sy toe ook weer betrokke geraak by die WOW tydskrif wat regtig vir haar pret was, maar weer het die fotos te veel aandag geverg en het sy weer voltyds daarin vas gehak. Weens ‘n oog besering wat haar sig in die slag geneem het en sy so paar maande blind was, het sy geen keuse meer gehad om haar fotografie loopbaan tot ‘n einde te roep en soos sy self se: “‘n mens kan nie ‘n troue weer oorneem nie, en as ek iemand se dag so moet opneuk sal my skuldgevoel my inelkgeval blind laat”.
Vandaar was sy maar meestal tuis, maar ons ken haar as iemand wat nie stil kan sit nie, en soos sy beter geword het, was sy huis agent en het ook testamente gedoen, ens.
Haar kleinseun is so bietjie meer as ‘n 1 jaar terug gebore en die ouma is verby trots op die seuntjie en kan haar Facebook maats en almal naby haar of wat wil hoor hulle mal praat oor die “spog” van klein WJ, hy is die rede dat sy besluit het van hier af bly sy tuis en is eerder sy privaat “kleuterskool”… en sy LOVE die pop speel!
Instussen is sy genader deur ‘n vriendin om skoonheids produkte te begin verkoop, sommer so van die huis af (want onthou dit mag nie inmeng by WJ nie), maar in dieselfde week kom die geleentheid dat sy ook deel van die BizzBuddy span kan word, sy gryp dit met albei hande aan, want kyk eenkeer ‘n bemarker, altyd ‘n bemarker… As dit in jou bloed is om artikels te kan doen, mense te ontmoet en advertensies te kan verkoop, dan is dit nie iets wat jy sommer na ‘n paar jaar begrawe nie, veral nie as jy so awesome kans aangebied word soos hier nie.
So as julle haar gesig weer sien oral op pop, weet Maggie is terug vir besigheid….

 

ABOUT BIZZBUDDY

Please LIKE and SHARE our page on Facebook: https://www.facebook.com/bizzbuddysa

Every week we issue our virtual magazine on Wednesdays and advertise our magazine on social media as well as Google to give your business the maximum online exposure. Your ad will be placed on the front page as well as the relevant categories of our virtual magazine’s website. Yes, we BOOST every issue on social media platforms as well as Google for improved exposure! You won’t find any better virtual advertising media at these affordable prices with all the value added exposure and extra’s anywhere else!

Our pricing structure for placing ads with us is as follow:

Prices include the following: – Artwork of advertisement (logo, photos, description & contact details supplied by advertiser) – Placement of ad on the BizzBuddy virtual magazine, categorized for the selected period – Placement of ad on social media platforms (Facebook, Instagram & Twitter) as well as Google – All ads appear weekly for the selected period of the ad

Prices:

Weekly Featured Ads – R190 per week X 1 placement (categorized in appropriate category with full description , on front page)

Monthly Featured Ads – R280 per month X 1 placement every week for one calender month (categorized in appropriate category with full description , on front page)

6 Months Slider Ads – R740 X 1 placement every week for 6 calender months in a row (categorized in appropriate category with full description , on front page slider)

6 Months Top Ads – R670 X 1 placement every week for 6 calender months in a row (categorized in appropriate category with full description , only 4 available on front page)

6 Months Block Ads – R550 X 1 placement every week for 6 calender months in a row (categorized in appropriate category with full description , on front page with short description)

6 Months Grid Ads – R480 X 1 placement every week for 6 calender months in a row (categorized in appropriate category with full description , on front page with short description)

Our Facebook page: https://www.facebook.com/bizzbuddysa

Our Twitter page: https://twitter.com/BizzBuddy

Our Instagram page: https://www.instagram.com/bizzbuddy.sa/

Post expires Saturday October 30th, 2021 9:57pm

Please follow and like us:

Leave a Reply